1 Comment
Very busy ponies today! Lots of happy faces on pony rides #ponyride #pony #farm #ride #farmersmarket4/28/2018 https://ift.tt/2vpJp1J Message: Dit is so lekker met die reen wat kom en die weer wat verander en koeler word! Tyd om lekker kos teeet en dit saam met familie en vriende by n lekker vuur tedoen. ... and boy have we got you covered at Porterville Farmer's Market! Loads of new and exciting products to enjoy and a stunning undercover venue to enjoy it all in. No matter cold or rain... we will have a big fireplace going to come and enjoy the market vibe. Louis the Leopard from CapeNature is still visiting us and available for #Selfies with his friend the Peregrine Falcon. Kids can also enjoy pony rides around the farm between 9am and 10:30am. The "Farm Run and Walk" is starting at 8am and the cooler weather making it a perfect time to enjoy a 5km lap around the farm to get the juices flowing. Ons voorraad is soos altyd weer propvol seisoenale produkte. Ons het die gewilde tuisgebakte peuselhappies, plaas eiers, vars melk, heerlike lekkernye, kuns, handgemaakte hout speelgoed, organiese groente, pannekoeke, kaas produkte en soveel meer. Lekker produkte teen lekker pryse. Sien julle daar! Deel die liefde ... bring n vriend en "share" hierdie post. Porterville Tourism Bergrivier Tourism Weskus Tourism https://ift.tt/2HyZ40w https://ift.tt/2H1Gxwk Message: Soveel te doen tydens die vakansie hier by Porterville Farmer's Market! ?? Kom ondersteun die ACVV se fondsinsameling en koop n paar heerlike pannekoeke wat hulle vars maak #Lekker Daar is ook baie om tedoen vir die hele familie. 7:30am kan almal verniet deel neem aan ons 5km "Farm RUn AND Walk". Kinders het baie plek om tespeel, daar is ponieritte (tussen 9am en 10:30am) en almal kan lekker om die plaas ry met ons trekkerritte. As jy net wil ontspan... dan is daar genoeg plek om rustig te sit met n heerlike koffee en ons beroemde ontbyt. Of geniet n yskoue bier of glas plaaslike wyn met n heerlike middagete. As die son uit kom is dit lekker onder die bome, as die reen aankom dan is dit net so lekker in ons nuutgeboude uitbreiding met n groot kaggel. Hierdie naweek is ons voorraad weer propvol seisoenale produkte. Ons het die gewone tuisgebakte peuselhappies, plaas eiers, vars melk, heerlike lekkernye, handgemaakte hout speelgoed, organiese groente en soveel meer. Lekker produkte teen lekker pryse. Sien julle daar! Deel die liefde ... bring n vriend en "share" hierdie post. ? Cape Markets Bergrivier Tourism Weskus Tourism Porterville Tourism |
AuthorWe love our little market and share our Instagram posts and facebook posts with you here on our blog too. You can find us on socials by clicking these links below.. Archives
September 2020
Categories |