15
https://ift.tt/32J2b06 Message: Hierdie naweek vier ons lekker reën! Met 'n vars gewasde plaas is ons gereed om 'n wonderlike Saterdag met 'n LIVE BAND te geniet (boeremusiek, reggae, rock en hulle neem ook versoeke!) Kunste en kunsvlytstalletjies sluit aan by ons besige klein markie vir 'n dag vol pret, familie, vriende, musiek en lekker eet & drink. RUGBY: 10am Eng vs NZ Ons begin om 09:00 en onthou om vroeg daar te kom om 'n goeie sitplek te kry en voordat al die beste produkte 'n tuiste vind. ?Gratis toegang ?Slegs kontant ?Troeteldiervriendelik ?Kindervriendelik ?Gratis 5km Draf/ Stap om 7:30am #BoereMark #Plaaspret #Porterville https://ift.tt/2HyZ40w October 24, 2019 at 08:49AM
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWe love our little market and share our Instagram posts and facebook posts with you here on our blog too. You can find us on socials by clicking these links below.. Archives
September 2020
Categories |