15
https://ift.tt/2H1Gxwk Message: Soveel te doen tydens die vakansie hier by Porterville Farmer's Market! ?? Kom ondersteun die ACVV se fondsinsameling en koop n paar heerlike pannekoeke wat hulle vars maak #Lekker Daar is ook baie om tedoen vir die hele familie. 7:30am kan almal verniet deel neem aan ons 5km "Farm RUn AND Walk". Kinders het baie plek om tespeel, daar is ponieritte (tussen 9am en 10:30am) en almal kan lekker om die plaas ry met ons trekkerritte. As jy net wil ontspan... dan is daar genoeg plek om rustig te sit met n heerlike koffee en ons beroemde ontbyt. Of geniet n yskoue bier of glas plaaslike wyn met n heerlike middagete. As die son uit kom is dit lekker onder die bome, as die reen aankom dan is dit net so lekker in ons nuutgeboude uitbreiding met n groot kaggel. Hierdie naweek is ons voorraad weer propvol seisoenale produkte. Ons het die gewone tuisgebakte peuselhappies, plaas eiers, vars melk, heerlike lekkernye, handgemaakte hout speelgoed, organiese groente en soveel meer. Lekker produkte teen lekker pryse. Sien julle daar! Deel die liefde ... bring n vriend en "share" hierdie post. ? Cape Markets Bergrivier Tourism Weskus Tourism Porterville Tourism
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWe love our little market and share our Instagram posts and facebook posts with you here on our blog too. You can find us on socials by clicking these links below.. Archives
September 2020
Categories |